Author Archives: griffin

Die Antwoord & Alexander Wang

Die Antwoord het met Alexander Wang, 'n moerse respected designer van New York opgeteam vir een van sy nuwe ranges, T by Alexander. Daar is 'n moerse billboard in New York City van Ninja en Yo-landi. Jy kan ook 'n kort clip on Alexander Wang se website gaan kyk waarin Die Antwoord feature. Haters gonna hate. [...]
Gefile in Die Antwoord | Comments closed

Rolling Stone SA se cover vir Februarie

we Deel met jou vriende:
Gefile in Die Antwoord | 3 Comments

Die Antwoord – I fink You Freeky video

Roger Ballen is koning. Deel met jou vriende:
Gefile in Die Antwoord, Fokken main videos | 16 Comments

Wen – Die Antwoord: 10 double tickets vir Arcade Empire show & 10 copies van Ten$ion

Ons het tintwig pryse om weg te gee hierie week!  En jy het net kans tot hierdie Donderdag 2 Feb tot 14:00 om in te skryf. Vir die outjies in Gauteng gee ons 10 double tickets weg om Vrydag 3 Februarie Die Antwoord by Arcade Empire in Pretoria te gaan kokkenodge. Dis omrent R1600 se tickets [...]
Gefile in Die Antwoord, kompetisie | 1 Comment