Author Archives: griffin

Panjo die tier. Gelukkiger as ooit tevore.

(shot Yo-Landi)
Gefile in Spec-takel | 11 Comments

Vuilgatte in die fourties

Ek wonder hoeveel gooses het soos hierie arme een gelyk in die 1940's. Shame, hulle het seker hard gesukkel om man te vang met hierdie kak campaign. Imagine hulle gebruik FHM modelle en run dieselfde campaigns in SA in vandag se tyd: "Sy mag dalk warmer wees as 'n somersdag in Warmbad, maar as jy [...]
Gefile in Spec-takel | Leave a comment

Hara Kiwi – King Kong

Nogge cartoon van ons tjommie Lectrr van die overseas – www.lectrr.com
Gefile in komix | 4 Comments

Dis naweek.

Gefile in duik, naweek | 2 Comments
Afrigator