ja.fm
Stempaal
Loading ...Kom-petisies
PARTY! PARTY!
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Free tunes: Feed The Wolf / Thys Nywerheid
- Laasweek se zefspotters
- Sondag. Skêre met skietgoed.
- Press release: Guma lus om Kings te sponsor
- Rugby exclusive: Kings word geskraap vir groot zak!
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Soek jy ‘n goeie selfoon deal?
- Rebels pis my nogsteeds af. Sport met Kaptein Kortbroek.
-
Watkykertjies Tune
- Dirk Diggler Diktros on Press release: Guma lus om Kings te sponsor
- # 1 Pisscat on Laasweek se zefspotters
- Dirk Diggler Diktros on Free tunes: Feed The Wolf / Thys Nywerheid
- Dirk Diggler Diktros on Steve Hofmeyr loop deur onder Wikipedia
- vet530d on Sondag. Skêre met skietgoed.
- Annemie on Suid-Afrikaanse TV: 101 shows wat jy miskien sal onthou
-
-
Author Archives: griffin
Blink Stefanus klap KKNK
Blink Stefanus het by KKNK gaan rondloop en almal wat hy kon opspoor gevra wat hulle blink idees was… Almal was moerse vriendelik en gaaf gewees. Dankie dat julle saamgespeel het…
Deel met jou vriende:
Laasweek se zefspotters, deel 1
Groete uit die Paarl
Francois
Ek dog jy sal hierdie like. Ek sien dit vanoggend by die newly revamped beachfront McDonalds hier in PE.
Groete,
Chris
Griff
Net om Rustenburg weer ook die map die map te sit. Kyk die vrou en haar kar wat die kinners by die skool kom oplaai (en natuurlik in die middel van die oprit stop [...]
Gefile in zefspotters 6 Comments
Sondag. Skêre met skietgoed.
Check hoe lekker kroek ons. Ons post sommer in die verlede in. Ons kan nie help dat ons gister te veel fles gevat het nie. Geniet jou Sondag skêre met skietgoed. Op Sondag wat eintlik Maandag is. Die complicated, ons weet…
Deel met jou vriende:
Gefile in sondag 5 Comments




Laasweek se zefspotters, deel 2