Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
-
Watkykertjies Tune
- Dirk Diggler Diktros on So paar Idols 2012 contestants
- Dirk Diggler Diktros on Die Antwoord – Ten$ion (album review)
- Dirk Diggler Diktros on Die Antwoord op David Letterman Show
- Dirk Diggler Diktros on Watkykjy Podcast 5 – Up The Creek
- Dirk Diggler Diktros on Huiswerk is fokken moeilik
- Laaitie on Die Antwoord op David Letterman Show
-
-
Author Archives: griffin
‘n Tipiese dag in Builder’s Whorehouse
Kyk, ek is nie iemand vir fisiese werk nie. Naai is seker die naaste wat ek aan oefening kom, maar daar is maar sekere goed wat mens ongelukkig moet doen in-en-om die huis. Geleerdes verwys daarna as instandhouding. Ek verwys na dit as "fokken missions".
Dis ook 'n baie goeie verskoning om Builder's Warehouse te gaan [...]
Gefile in Kak companies, Snotstories 13 Comments
Nuwe limited Blink Stefanus skippies beskikbaar
Elke paar maande bring Blink Stefanus 'n nuwe range shirts uit op Zefshop. Die cool ding is dat die ranges uitgebring word in limited hoeveelhede, so jy lyk nie soos elke tweede Ed Hardy poes nie. Jy is 'n unieke sneeuflokkie. Mos.
In die nuwe range is daar agt nuwe designs en daar is slegs 30 [...]





Jou kalender vir leave en holidays nou vir iPhone en fokken alles.