Author Archives: griffin

Dis naweek, kom ons fokken duik!

Ons is oppad na die Up The Creek Music festival toe. Lekker Kaap vibes, my larney… Vat jou naweek vas aan sy ballas en moenie los nie… Deel met jou vriende:
Gefile in duik, naweek | 3 Comments

Nee regtig. Fokken stop dit nou! Sies man!

Sorry outjies, daar kak julle naweek. Vir elke persoon waarvoor jy hierdie aanstuur mag jy 'n lammie kry. Op jou oog en ballas. Deel met jou vriende:
Gefile in Uncategorized | 17 Comments

Bizarre bedonderde Donderdag – Freeky

Elke Donderdag laai ons 'n faktap video op op Watkykjy wat ons aanmekaarslaan uit user submissions of kak wat ons van ou VHS tapes af trek. En ons het fokken baie ou kak om te begin oplaai. Enige iets van ou fliek clips tot ou advertensies en dis meer. Julle gaan heavy weird kak hier [...]
Gefile in Bedonderde Donderdae, Fokken zef videos | 8 Comments

Die Antwoord & Alexander Wang

Die Antwoord het met Alexander Wang, 'n moerse respected designer van New York opgeteam vir een van sy nuwe ranges, T by Alexander. Daar is 'n moerse billboard in New York City van Ninja en Yo-landi. Jy kan ook 'n kort clip on Alexander Wang se website gaan kyk waarin Die Antwoord feature. Haters gonna hate. [...]
Gefile in Die Antwoord | Comments closed