Kykie, kykie, fok jou!

Alles oor Die Antwoord op Watkykjy

Die Antwoord se vleisbroek groepie op die interwebs

Die Antwoord se photoshoot deur Shaun Metlerkamp

Die Antwoord interview die Wedding DJs

Download al Die Antwoord se tunes. Dit kos jou fokol my bra:

Hos my blare.

Die Antwoord se tunes is so baie gedownload dat servers in Duitsland uitgebrand het.

Maar jy het mos al klaar alles gekry?

Ons maak binnekort 'n very fancy platespeler vir julle naaiers right hieso op Die Antwoord se sif buitekamertjie. Dan kan jy die tunes weer gooi soos streamers by 'n NG troue.

As jy enige ongerief belewe, skrop 'n salfie op jou palm en wend hom aan op die seerplekkie.

Hou vas ons dop en tsek hierie move. Alles gaan weer njannies wees. Ons belowe.

Peace.

Ringtone:

Enter the Ninja

Ander spiff links om uit te check:

Ninja Strike cellphone game

WKJ interview Die Antwoord

Die Antwoord se interwebs

Music Video:

Wat Pomp?
(fokken kief)

Die Antwoord se rympies sal jou fokken kop skop.

Welkom by DIE ANTWOORD se buitekamertjie op Watkykjy

 

Hieso kan jy rondkrap vir allerhand kak, soos om al hulle kief musiek verniet te download, so paar kiekies te kokkenodge, interviews te lees en te check watse gigs waar en wanneer gebeur.

Die fokken Antwoord

Die Antwoord is a zef rap-rave crew from Cape Town, South Africa.

Die Antwoord crew is Ninja, Yo-landi Vi$$er and DJ Hi-Tek.

Die Antwoord is a lovable, mongrel-like entity made in South Africa, the love-child of many diverse cultures, black, white, coloured and alien, all pumped into one wild and crazy journey down the crooked path to enlightenment.

Check Die Antwoord se vleispyp groepie op die interwebs uit vir allie details

Nuus uit die Ninja se bek :

Yo Wat Pomp julle Antwoordjies?

Die Antwoord are wanting to make n poes-groot see-side tour in December 2009.

Ninja will be rapping in his speedo, keeping it fuckin tight and shit.
Yo-landi will be rapping in her new sponge-bob square pants underpants, wif patrick star-fish bikini bra, my blaar.
It's gonna be fokken zars!

But now tjekkit, we still have to hook this fokken vis up, and we need the help of your spifness: We want to start the tour in Cape Town then fuck off in our spif zefmobile up the coast towards Hermanus, Knysna, Mosselbaai, Plett, J-Bay, P fokken E, East London, Transky, fuck ek weetie allie ander se plekker naame nie, maar you get the vibe.

If you are living in these parts of Zuid Afrika and you want us to come in your face and party your brains out, then send us some suggestions of spif venues in your hood, then gooi us wif their interweb addresses and we will hook up a cook up.

Jissis!!!
Party Time Ninja on the mic
sny die koek, let's pump up the vibe!

laat ons weet ne!

gooi gooi gooi!


once

NINJA
uit


Koop griff en chopper se Tos boek hier.

Click oppie fokken kakpapier.