Check hom

Noddy badges en Noot vir Noot – Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?

In Is Dit Net Ek Of Is Alles Tos? deur griffin en Chopper CharlieRek jou bek

Ons (griffin & chopper) se boek, Is Dit Net Ek Of Is Als Tos? word hierdie jaar (2019) teen Augustus se kant 11 jaar oud. Om dit te celebrate het ons besluit om alfabeties met die lys af te gaan en ‘n paar topics uit die boek te kies om weekliks hier op Watkykjy te publish, seinde dat ons die regte besit. Dis lekker kort stukkies wat jy op die kakhuis kan lees. Dink daaraan as jou klein zef kakhuisbybeltjie met pitkos vir elke dag… Wel, elke dag tot ons die boek se einde bereik.

Noddy badges
Probeer seblief om meer oorspronklik te wees as jy iemand wil kap met “kry vir jou ‘n Noddy badge” roetine as ‘n come-back line. Dis so laerskool, jou flippen stupitte nool!

Noot vir Noot 

“Daai dame daar met die ongesonde figuur in die rooi kolletjiesrok… Jy, jy met die rooi neus… Vyftig randjies vir jou, met komplimente van ABSA!”
Kom ons vra net dit: Wat noem mens die teenoorgestelde van ‘n legende?

Is Dit Net Ek Of Is Al Tos is in 2008 geskryf en uitgegee en daar was so baie copies verkoop dat ons dit in 2009 laat herdruk het. All-in-all is daar nog net so 10 onverkoopte copies oor op aarde en ons sal teen Augustus se kant besluit wat om met hulle te maak. Kort antwoord – dis nie tans te koop nie.


Place your ad here

griffin en Chopper CharlieNoddy badges en Noot vir Noot – Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?
Check hom

Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffinRek jou bek

Jou gedagte vir die naweek: Vriendskap is soos om op jouself te pis: almal kan dit sien, maar net jy kry daai warm gevoel.

griffinDis naweek, kom ons fokken duik!
Check hom

Stop die fokken horlosie! Showmax stream nou blerrie sport ook!

In Movies en TV, Snotstories, Sport deur griffinRek jou bek

Van vandag af *trompetgeskal* is sport officially op Showmax se spyskaart in Suid-Afrika! Dit geld nie net vir jou regular magazine tipe shows nie, want die ouens by Showmax vat uiteindelik daardie leap of faith met hulle nuwe vermoë om games te live stream en dis ‘n eerste vir Suid-Afrika! Wel, tegnies ‘n tweede, want jy kan reeds sport stream van die DStv Now app af ook, maar ek verstaan hulle punt – as apparte en selfstandige entity as ‘n streaming service, is dit ‘n eerste vir ons land in terme van live sport streaming. Dis eintlik nogal ‘n big deal. TV is al 43 jaar lank in Suid-Afrika, die internet is al vir 25 jaar lank soortvan populêr en streaming in sy geheel is nog nie eers 10 jaar oud nie…

Maar terug by die sport – dink gou bietjie terug aan hoe sport aangebied was in die dae voor DStv en die interweb op die…
*Donald Trump stem*
… failing and very low IQ and nasty SABC:

Daai was fokken harde tye, bra. TopSport. Bestaan dit nog? Noddefok kon jy sport kyk op ‘n weeksdag nie because it simply did not exist. En Sondae het pappa die fokken gholf, die fokken Grand Prix of die fokken tennis aangesit in jou kosbare Zet en Heidi-tyd. Fok jou, Seve Ballesteros, fok jou Ayrton Senna en fok jou Martina Navratilova! Ek was ‘n kind! Al die trane. Ek kan tot vandag toe nie gholf stomach nie. Die res is ek actually fine mee…

Ons is deesdae spoilt vir choice as dit by sport kom en dit het ons in doserige spoilsports verander. Vir een of ander rede kan ons nie genoeg van balle van verskillende shapes en sizes kry nie. Maybe is Suid-Afrika eintlik meer balbefok as wat ons sportbefok is? Krieket, rugby, sokker, tennis. gholf. Al die fokken bal. Die bal maak ons mal! Veral die eiertipe – dis ook meeste mense se oorweging wanneer dit kom by hoe hulle al daai hardverdiende zak op TV spandeer. “Ja, as dit nie vir die sport was nie …”
Jou moet vir my bietjie kalmeer, Kallie. Jy hoef nie die hele blêssetse naweek sport te kyk nie…
Daar is nou uiteindelik ‘n oplossing vir ‘n baie spesifieke segment van die TV-sportmark – mense soos ek (en hopelik sommige van julle) wat wel sport geniet, maar soos ‘n kaklekker, duur cognac – in moderasie met waardering. Klein slukkies uit ‘n fancy kristalglas. Dis onnodig om na elke blerrie sportkanale te kyk wat handjietennis, onderwater darts en extreme touspring broadcast.  Showmax bied nou beide pre-recorded sowel as lewendige sport aan en dit behoort genoeg te wees vir sommige van ons. Hierdie inhoud sluit wel die live streaming van Suid-Afrika se games in die ICC Cricket World Cup in asook die SuperSport Rugby Challenge matches. Yay! Toets dit sommer dadelik van jou foon af terwyl jy by jou graft sit en huil omdat die naweek so naby maar tog so vêr is. As jy nog nie Showmax het nie, klap die free 14 dae trial trial. Die game tussen die Proteas en Afghanistan begin Saterdag 14:20, by the way, so test drive hom so bietije. Ek dink ons gaan wen. As dit nie fokken reën nie.

Die ander befokte nuus is dat Showmax se prys ondveranderd bly teen R99 per maand (2 pakkies skywe), so hierdie freebie is eintlik ‘n major bonus. Daarbenewens bied die nuwe sportafdeling ook uitgebreide hoogtepunte van groot sportgebeurtenisse aan, sowel as die volgende magazine-tipe sport shows wat jy live kan kyk of later mee kan opvang:

  • What a Weekend
  • Showcase
  • Home
  • The Final Whistle
  • Phaka
  • Inside Edge
  • In Touch
  • The Dan Nicholl Show
  • #borntorugby
  • FirstXV

Hierdie is beslis ‘n tree in die regte rigting. As ons (veral Suid-Afrika) se sport moes oorlaat aan die public broadcaster, waddefok sou van alles geword het? Die ouens by Showmax is besig om reg te maak vir die toekoms, wanneer uncapped data wyd beskikbaar en meer bekostigbaar is vir almal en wanneer video-on-demand en streaming die norm word. Dis onvermydelik. Die grootkop by Multichoice, Niclas Ekdahl, tune:

“Sport is the obvious next target and the only way to do that properly is to be able to stream it live. Adding sport to Showmax is something fundamentally new for us and it’s a big deal. We’re preparing for a future when uncapped data is affordable to all in Africa and video on demand becomes the norm. We’ve been delivering TV series and movies for almost four years and continue to see strong growth in usage. Sport is the obvious next target and the only way to do that properly is to be able to stream it live. The obvious question is where to from here? We’re going to trial a bunch of different sport content while keeping Showmax at the R99 price point, and see how our customers interact with the service. We’ll be ramping up our live game offerings with everything from selected matches from the best football leagues in Europe to streaming a wide variety of varsity and school sports.”

As jy reeds ‘n Showmax subscriber is, onthou om eers jou Showmax app te update. Die updated weergawe is op meeste platforms beskikbaar. Vir nou dit ongelukkig nie op Apple TV, Xbox, Playstation en sommige TVs beskikbaar nie, maar die mense tune hulle support dit wel binne die volgende paar maande, so hang in there.  Ek het dit op ‘n Chrome browser asook Android en IOS fone en tablets getoets en dit werk sharp. Ek pleeg gewoonlik my main TV-kyk deur my LIT box (dis ‘n Android outjie) maar die Showmax app was nog nie ge-update nie. Ek het toe bloot net die Showmax app op my foon opgemaak en na die LIT box toe ge-cast en dit werk befok (sien foto links). No hassles. Natuurlik werk dit ook deur Google se Chromecast, wat by verre nog my beste en mees reliable aankoop was in terme van TV-verslaafdheid. Met daai outjie hoef jy net jou foon of tablet (wat as remote dien) se apps updated te hou…

Wie weet, dalk loop jy oor 10 jaar by Showmax-Loftus in om ‘n live game te gaan kyk, want dit lyk of Showmax dalk op die ou einde saam met SuperSport die long game beter gaan speel as die res. Is daar ‘n ‘res’? Daar is soveel potensiaal. Ek dink dis ‘n baie goeie, eerste  baby step.

Check vir Kenny wat daar langs my TV chill. Loop click op sy se kop om jou free Showmax trial te begin en laat ons weet oor jou experience?

Ek gaan nou die krieket aansit en ‘n bier se nekkie knak…

griffinStop die fokken horlosie! Showmax stream nou blerrie sport ook!
Check hom

Deon Meyer, rhino horn and that one time I met Shannon Elizabeth

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Our top 10 weekly selection of DSTV Now | Showmax | YouTube | Netflix | Amazon Prime

Lemmer’s First Law: Don’t get involved. But when Emma le Roux looks at him with pleading eyes, when the roof of his Karoo house needs big repairs, when the cause is good and just, laws can be broken. So he sighs, and says, yes, he’ll ride shotgun for two rare black rhinos. Bad decision. Because on a dark and dusty road in Limpopo, they stick a Smith & Wesson Model 500 against his head. They kick him and beat him, they lie, they deceive him, and they steal his Glock, the one with his fingerprints all over it. They should have killed him. And now he goes after them–the start of a trail of violence that will run the length and breadth of a country, and touch many lives.

True fans familiar with these words will immediately recognize it from Deon Meyer’s 2010 novel, Trackers, one of his most ambitious works to date. And with most ambitious we mean that it is thicker than The BibleTrackers is actually four books slapped into one, with the characters and story lines cleverly woven into a fine and intricate tapestry of #sulkefokkenbaieleeswerk! It is no wonder then, that it was decided by the powers that be, to turn this masterpiece into a high end television series of the same name!

It was first announced at the end of December last year, that M-Net signed a collaboration deal with Germany’s public broadcaster, ZDF. But there was actually a bigger  announcement today: Trackers is going to be co-produced by Cinemax! Who is Cinemax? Oh, only the guys who were responsible for Banshee! Quality, boet! Fokken quality!

Filming for Trackers has already started in locations across South Africa and I would really like to find out where all this is going down because I want to borrow a horse saddle from someone and go ride a rhino. I already have the boots. I actually have lots of rhino experience, but not as a rhino rodeo yet, so I would really like to develop this skill in particular. You see, the last time I had an opportunity like this, I was completely distracted by Hollywood actress, Shannon Elisabeth. Around four years ago, I had the opportunity to spent the whole day with her as her second shadow and camera guy, filming her conservation work with rhinos. Shannon allowed me to use some of the footage I shot for her (there are tons) and we also did a quick interview at the end of the day which I could use for myself.
You have no idea how chuffed I am to fit this brag into the article:

In Shannon Elizabeth’s own words “Va kay yay?”
Yay kay sommer our top ten selection from
The Plumlist:

# 10 The first pics from Netflix’s Queen Sono are out
Netflix has started production on its first original African series, Queen Sono, an action-packed spy thriller produced by Johannesburg-based Diprente.
On Netflix
(read more)
 #9 Tyson’s reign of terror in Lockdown
The ladies behind bars in local prison series Lockdown are meaner than a bulldog chewing hornets – and Tyson is the meanest! Being in any prison is just about the most dangerous situation to be in and it’s worse if it is a lawless South African prison.
 On Showmax
(read more)
#8 Where to stream two of the most anticipated TV shows of 2019 in South Africa
Welcome back to Monterey, and the Republic of Gilead, where the balance of power is constantly shifting and the horror of the truth is efficiently covered up – but for how long? That’s right, we’re talking about two of the most eagerly awaited TV series to drop in 2019.
 On DStv Now & Showmax
(read more)
 #7 Benedict Cumberbatch talks the BAFTAs and his bucket-list role
In May 2019, Benedict Cumberbatch (Sherlock, Doctor Strange) won his first ever BAFTA for Best British Actor for his title role in Patrick Melrose, which also won Best Mini Series, Writer and Production Design.
On Showmax
(read more)
 #6 Shocked by When They See Us? Check out this horrifying SA story
As we approach Youth Day in our 25th year of democracy, I still find it intriguing that, although we’ve come a long way in combating the injustice that came with our ugly past, our journey in fighting for real justice as a unified nation is far from over.
 On Showmax
(read more)
 #5 Have a nice doomsday!
Can a series based on a satire written 30 years ago hold relevance today? Yes. Yes, it can. Especially when a quick scroll through your social media TL will have you convinced that Armageddon is nigh.
 On Amazon Prime
(read more)
 #4 From settling scores for a crime syndicate to scoring scripts in Hollywood
Making a movie from a book is one thing, fraught with peril; making a TV series after the movie that was made from the book… well, that’s just crazy.
 On Showmax 
(read more)
 #3 Three episodes, countless hard truths
Black Mirror’s fifth season prompts the usual introspection that’s become the show’s hallmark, and its characteristic sense of unease is still present in spades, but now the budget is bigger than ever, and so are the standings of the stars it attracts.
On Netflix
(read more)
 #2 The Ali documentary that offers even more verbal sparring contests than knockout punches
What’s My Name: Muhammad Ali is so full of virtuoso boxing and hilarious banter that when Ali calls himself “the greatest” you’ll find it hard to disagree…
 On Showmax
(read more)
 #1.New series based on Deon Meyer’s Trackers is going global
The television adaptation of internationally acclaimed author Deon Meyer’s crime novel Trackers marks the beginning of a new era in high-end African storytelling.
 On Showmax
(read more)

Our randomized trailer pick of the week

Each week we take a number from 1 to 10 from our list of suggestions and put it through a randomizer to choose a trailer to show you. This week it landed on our number 2 spot, What’s My Name: Muhammad Ali.
We will definitely get back to Ali at some point. He truly was the greatest, and not only because he said so himself:

griffinDeon Meyer, rhino horn and that one time I met Shannon Elizabeth