Zet leer dat mens altyd die waarheid moet vertel

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Ons het nou al vir julle al die Pinocchio episodes gegee, ‘n hele spul Trompie episodes ‘n hele seisoen van van Haasdas se Nuuskas en Liewe Heksie was ook iewers in die mix gewees. Toe bedien ons julle met die heilige sakrakement van ou wollerige ou fokken Zet, Woepies Wurm het sy buiging kom maak vir so 10 weke en toe klap ons julle met twee weke se bederf met Postman Pat. Nou kom ons met baie slegte nuus – ons het nog 8 Zet episodes opgespoor, maar dis nie Zet soos julle hom ken nie. Iemand het met die resep van die original hit gaan staan en fok. Jy sal sien wat ek bedoel. Vat jou pak maar soos ‘n man…

Zet leer dat mens altyd die waarheid moet vertel
Die Afrikaanse naai met die fake Chinese snor reprimand vir Zet omdat hy te vreog terug van die skool af is en daaroor lieg. Ou Fix (Brandon Auret) feature ook vir so laaste keer. Hierdie is die laaste episode in hierdie reeks, dank god, maar daar was ten minste nog 8 epsiodes wat na hierdie seisoen ge-air het. Volgende week bring ons vir julle weer ietsie piele om te kyk, straight uit jou kinderdae!

Hierdie post is 79 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 2,239,327 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
griffinZet leer dat mens altyd die waarheid moet vertel

Gooi Comment