Heather Graham – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Dis moeilik om te glo dat Heather Graham oor twee weke 52 jaar oud word! Sy is op 29 Januarie 1970 gebore en het haar acting loopbaan begin met so paar TV ads voor sy haar eerste rol in die movie License To Drive gekry het in 1988. Jy ken haar dalk beter in haar roll in movies soos Austin Powers: The Spy Who Shagged Me, Boogie Nights, The Hangover I en III. By the way, The Hangover (2009) hou die rekord vir R-rated movie wat die meeste zak gemaak het. Beverly Hills Cop (1984) het die rekord voor die tyd gehou. Jy kan haar ook nodge in The Stand, Get Shorty en The Rest of Us.

So paar dinge wat jy dalk nie geweet het van Heather Graham nie:
Sy het as tiener by Toys R’Us gewerk.
Sy het vir Dirty Dancing audition maar die rol het na Jennifer Grey gegaan.
Haar pa, James was ‘n FBI agent.
Sy is die actual American Woman in Lenny Kravitz se music video van American Woman:

Hierdie post is 421 keer in totaal gelees en 7 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,834,772 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinHeather Graham – Woensdag se warm bokkie

Gooi Comment