Haas Das episode 5 – Oupa Dassie se pyp is weg

In Movies en TV deur griffin

Ons het nou al vir julle al die Pinocchio episodes gegee, ‘n hele spul paar Trompie episodes en nou is dit Haasdas se Nuuskas se beurt vir so klompie weke. Haas Das was ‘n oorspronklike Afrikaanse weeklikse kinderprogram wat in Diereland afgespeel het en is in 1976 deur Louise Smit die lewe ingebring. Dit was die heel eerste kinderprogram wat ooit in Suid-Afrika op TV uitgesaai is. Riaan Cruywagen was verantwoordelik vir Haas Das se stem.

Haas Das episode 5 – Oupa Dassie se pyp is weg
Haas Das is laat en Piet Muis begin die nuus lees. Oupa Dassie se pyp is weg en Tienie Ratel ondersoek die saak.

Hierdie post is 37 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,611,261 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinHaas Das episode 5 – Oupa Dassie se pyp is weg