Haas Das episode 3 – Oom olifant se creche

In Movies en TV deur griffin

Ons het nou al vir julle al die Pinocchio episodes gegee, ‘n hele spul paar Trompie episodes en nou is dit Haasdas se Nuuskas se beurt vir so klompie weke. Haas Das was ‘n oorspronklike Afrikaanse weeklikse kinderprogram wat in Diereland afgespeel het en is in 1976 deur Louise Smit die lewe ingebring. Dit was die heel eerste kinderprogram wat ooit in Suid-Afrika op TV uitgesaai is. Riaan Cruywagen was verantwoordelik vir Haas Das se stem.

Haas Das episode 3 – Oom Olifant se creche
Moeder Raaf bekommer haar oor die opvoeding wat die kleintjies by Oom Olifant se creche ontvang.

Hierdie post is 61 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,662,774 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
  •  
    1
    Share
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
griffinHaas Das episode 3 – Oom olifant se creche