Abigail Ratchford – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin2 Eiertjies

Abigail Ratchford is ‘n bomb shell van net oor die 1.7m lank wat haat tuisdorpie van Scranton in Pennsylvania verruil het vir grootoog planne in Los Angeles in 2014. Lyk my haar plannetjies het gewerk want sy is nou fokken huge op Instagram.  Sy doen modelwerk, presenting en beplan om haar eie fashion line uit te bring.

Hierdie post is 258 keer in totaal gelees en 2 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,611,302 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
  •  
    1
    Share
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
griffinAbigail Ratchford – Woensdag se warm bokkie

Comments

  1. Waddefok

    Goeie bliksem! Een van die mees afskuwelike kreature wat ek al ooit gesien het. Gods, nee man … wat’s volgende? Die Kardashians?

  2. Author
    griffin

    Nope, die Kardashians is reeds ge-feature. Fokken hot.

Gooi Comment