Armstrong – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffin

Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot!

Dis weer tyd virre animated kortfilm. Mel hou stilletjies haar crush dop vanaf die oorkant van die fabrieksvloer. En toe gebeur iets fokken weird – die maan verdwyn en dinge begin uitgemaarval. Die wêreld breek letterlik op in moerse legkaartstukke wat haar crush se lewe in gevaar stel. Mel struggle bietjie om kop te hou en moet hierdie maan-mysterie uitsort.

Persoonlik haat ek hierdie tipe animasie want dit gee my ‘n naar kol op my maag, maar die storie is redelik cool en maybe hou jy van hierdie tipe animasie. Not my cup of brannas.

Hierdie post is 72 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,611,291 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinArmstrong – kragtige kortes