Alyssa Sutherland – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin

As jy Vikings gekyk het (of steeds kyk) sal jy weet wie Alyssa is. Sy is ‘n Australiaanse actress wat in die vroeë 80s in Brisbane Australië gebore is. Sy het in die laat 90’s ‘n modelling loopbaan begin toe sy die jaarlikese Bonne Belle model search vir ‘n teen magazine gewen het in Oz. Daarna het sy ‘n kontrak met Vogue ge-sign en vandaar fokken besig geraak met werk. Sy het nog nie moerse baie acting gedoen nie, maar haar acting career is in 2006 afgeskop met ‘n rol in The Devil Wears Prada. Daarna het rolle gevolg in movies soos Day On Fire, Arbitrage, bloodvessel en TV reekse onder andere The Mist, New Amsterdam, Law & Order SVU en natuurlik Vikings.

Hierdie post is 249 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,611,162 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinAlyssa Sutherland – Woensdag se warm bokkie