Kylie Jenner – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin

Dis belaglik dat ‘n 23-jarige socialite se Wikipedia bladsy langer is as sommige mense s’n wat al lekkerlik die wêreld gered het.  Hierdie chick gaan teen die einde van die jaar probably ‘n biljoen dollar werd wees (ok, ek weet in Afrikaans noem mens dit ‘n biljard, maar dit klink heavy poes).

Ten spyte van wat almal van haar dink, skiem ek sy is nie te kak nie. Ekself is reeds ‘n groter poes sonder al daai zak… Haha, ek lieg. Sy is so fokken leeg aan die binnekant soos ‘n VBS-bankrekening. Gelukkig is dit net wat buite is wat saak maak.

Hierdie post is 210 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,649,894 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
  •  
    1
    Share
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
griffinKylie Jenner – Woensdag se warm bokkie