Ana de Armas – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin

Ana de Armas is ‘n Cuban actress wat haar career daar begin het het en op 18-jarige ouderdom Spanje toe getrek het. Haar groot break in Hollywood het gekom met Blade Runner 2049,  maar sy moes haar hele acting career van scratch af begin het toe sy in Amerika aangekom het in 2014. Sy kon about glad nie Engels gepraat het nie. Sy het vier maande voltyds daaraan spandeer om Engels te leer. Met haar eerste rol teenoor Keanu Reeves in Knock-Knock, het sy haar lyne foneties geleer! Wys jou net – as jy iets baie fokken graag soek en daarvoor werk, sal jy dit kry!

Hierdie post is 339 keer in totaal gelees en 5 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,664,882 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
  •  
    1
    Share
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
griffinAna de Armas – Woensdag se warm bokkie