Pinocchio – Episode 52

In Movies en TV deur griffin

Fokkit, ons het julle te veel bederf deur julle 5 episodes van Pinocchio in Afrikaans op ‘n slag te gee elke week verlede jaar. Toe vat ons maar ‘n break by espiode 40. Dinge werk mos nie fokken so nie? In die ou dae moes jy ‘n hele week wag voor jy Pinocchio “live” op die TV kon kyk en daar was fokol interweb om dit te download nie. En about net 5 mense in SA het VHS recorders gehad in die vroeë 80s. Hier is die heel laaste episode van Pinocchio. Ons sal ons kyk watter ander ou kak ons vir julle kan afstof vir volgende week. Jy kan solank begin raai as jy wil. Ons skiet die eerste regte raai in die comments 200 skille. Jy het net tyd tot einde vandag.

Pinocchio Episode 52
Fokkit, wat ‘n epic journey! Na 52 episodes se kak en drama is almal weer terug by die huis! Pinocchio wil bewys dat hy soet geword het en het toe sommer dadelik begin hout kap en het homself faktap gewerk. Die Jakale en die Kat daag weer op om vir Pinocchio vir ‘n poes te prboeer vat maar iets ongelooflik gebeur het die houtkind.

Hierdie post is 44 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,611,296 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinPinocchio – Episode 52