Battlecock! – kragtige kortes

In Kragtige Kortes deur griffin

Nee, dis nie Engels vir ‘oorlogspiel’ nie. Die Dukinson-broers het uiteindelik hul aartsvyande geklop, maar die Krullmuller-susters is op soek na bloed en wraak is ‘n gereg wat die beste onderarm ge-serve word. Welkom by battlecock, ‘n fokken snaakse kortfilm oor badminton. Wie sou kon dink dat pluimbal so fokken snaaks kon wees?

Battlecock! from Ben Mallaby on Vimeo.

Hierdie post is 101 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,648,937 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
  •  
    1
    Share
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
griffinBattlecock! – kragtige kortes