Pinocchio (Afrikaans) – Episode 48

In Movies en TV deur griffin

Fokkit, ons het julle te veel bederf deur julle 5 episodes van Pinocchio in Afrikaans op ‘n slag te gee elke week verlede jaar. Toe vat ons maar ‘n break by espiode 40. Dinge werk mos nie fokken so nie? In die ou dae moes jy ‘n hele week wag voor jy Pinocchio “live” op die TV kon kyk en daar was fokol interweb om dit te download nie. En about net 5 mense in SA het VHS recorders gehad in die vroeë 80s. So nou gaan ons julle net eenkeer per week met een episode bederf. Daar is nog 4 oor om te gaan en dan sal ons kyk watter ander ou kak ons vir julle kan afstof.

Pinocchio Episode 48
Bietjie van ‘n fokop met Pinocchio wat saam met die Jakkals en die Kat gevang is en so in ‘n bondel saam vasgebind is en dorp toe gesleep is om in die hof te verskyn. Hulle kry nogal kak straf – hulle moet molle en muise vang en hout kap. ‘n Eekhoring en haar kind speel ‘n moerse rol in hierdie episode.

Hierdie post is 129 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,649,889 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
  •  
    1
    Share
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
griffinPinocchio (Afrikaans) – Episode 48