Pinocchio (Afrikaans) – Episode 45

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Fokkit, ons het julle te veel bederf deur julle 5 episodes van Pinocchio in Afrikaans op ‘n slag te gee elke week verlede jaar. Toe vat ons maar ‘n break by espiode 40. Dinge werk mos nie fokken so nie? In die ou dae moes jy ‘n hele week wag voor jy Pinocchio “live” op die TV kon kyk en daar was fokol interweb om dit te download nie. En about net 5 mense in SA het VHS recorders gehad in die vroeë 80s. So nou gaan ons julle net eenkeer per week met een episode bederf. Daar is nog 7 oor om te gaan en dan sal ons kyk watter ander ou kak ons vir julle kan afstof.

Pinocchio – episode 45
Die ou antie is moerse happy dat Pinocchio haar weer kom help het maar sy hou aan weird wees en gaan lê plat in die pad, so die houtpop moes haar en haar stuff abba. In die dorp kom hulle af op ‘n laitie wat ‘n draai-orrel speel en dié is toe al die tyd die ou tannie se seun. Soos gewoonlik fok dinge uit en die Jakkals en die Kat is natuurlik nie vêr van hierdie tipe aksie af nie.

Hierdie post is 47 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,212,187 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
  •  
    1
    Share
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
griffinPinocchio (Afrikaans) – Episode 45

Gooi Comment