MOM – Kragtige Kortes

In Kragtige Kortes deur griffinRek jou bek

Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot!

Vandag se movie, MOM, nogal ‘n fokken hectic animation van ‘n dystopian wêreld waarin ‘n meisie fokken hardloop vir haar lewe terwyl kameras die die aksie live broadcast en gewone mense dit spectate of net in die agtergrond op hulle TVs aan het. Check dit uit. Dis net oor die 9 minute lank maar dit gaan beslis ‘n uitwerking op jou hê en jou so bietjie laat dink oor dinge. Dis nogal arty farty, maar dis lekker.

Hierdie post is 83 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,212,324 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
  •  
    1
    Share
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
griffinMOM – Kragtige Kortes

Gooi Comment