God Forgives, We Don’t – Kragtige Kortes

In Kragtige Kortes deur griffinRek jou bek

Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot!

God Forgives, We Don’t, is ‘n kortfilm van 23 minute wat geskep is deur Shane Patrick en Kristof Brandl. Dit verpersoonlik ‘n unieke perspektief wat die wreedhede van oorlog uitbeeld. Die film speel af in ‘n wêreld op die rand van ‘n wêreldwye ineenstorting en beskryf die lewe van ‘n naïewe tiener wat in die weermag opgeneem is. Fokken hardcore shit, china!

 

Hierdie post is 37 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,212,177 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
  •  
    1
    Share
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
griffinGod Forgives, We Don’t – Kragtige Kortes

Gooi Comment