The Lie – Noorweegse rock band Årabrot se nuwe track

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Huh, wiedefok is Årabrot? Exactly! Ons wil julle bietjie blootstel aan musiek wat julle nie vir ‘n fok van geweet het nie. Hierdie tune kom van hulle nuwe album, Norwegian Gothic af wat ‘n follow-up is van hulle 2018 studio album, Who Do You Love. As jy hierdie musiek like, het jy baie om deur te werk, want hierdie is Årabrot se negende vollengte albub. Frontman, Kjetil Nernes tune:
“The Lie is a rock song. The Lie is not about telling a lie. It is about living a lie. No wonder, I spent months reading philosopher Theodor Adorno when writing The Lie. We lived in an apartment in Oslo with a friend and my memories of this specific time are very vivid. The weather, the smell, what we were cooking, what music we were listening to… Even the dirty floors. Less than a year later our friend died in a terrible boat accident. It all became part of something bigger.”

Årabrot is Kjetil ‘Tall Man’ Nernes en Karin ‘Dark Diva’ Park. Hulle het twee kinders en bly in die Sweedse countryside in ‘n – fokken get this – ‘n ou kerk wat hulle besit! Rock ’n Roll is hulle geloof.

Hierdie tune kom van hulle nuwe album, Norwegian Gothic af. Dis fokken dik en donker en baie melodic:

Hierdie post is 69 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,062,543 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  • 2
  •  
  •  
  •  
  •  
    2
    Shares
  •  
    2
    Shares
  •  
  • 2
  •  
  •  
  •  
griffinThe Lie – Noorweegse rock band Årabrot se nuwe track

Gooi Comment