Pinocchio – episode 42

In Movies en TV deur griffin

Fokkit, ons het julle te veel bederf deur julle 5 episodes van Pinocchio in Afrikaans op ‘n slag te gee elke week verlede jaar. Toe vat ons maar ‘n break by espiode 40. Dinge werk mos nie fokken so nie? In die ou dae moes jy ‘n hele week wag voor jy Pinocchio “live” op die TV kon kyk en daar was fokol interweb om dit te download nie. En about net 5 mense in SA het VHS recorders gehad in die vroeë 80s. So nou gaan ons julle net eenkeer per week met een episode bederf. Daar is nog 11 oor om te gaan en dan sal ons kyk watter ander ou kak ons vir julle kan afstof.

Pinocchio – episode 42
Pinocchio en sy skelm tjommies is steeds donkies maar is nogal ‘n hit by die sirkus. Nietemin probeer Pinocchio steeds ontsnap van dis sirkus af. Hy kry dit reg maar word about dadelik weer gevang. At least vind Gina hom.

Hierdie post is 100 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,611,228 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
  •  
    1
    Share
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
griffinPinocchio – episode 42