Pinocchio – episode 41

In Movies en TV deur griffinRek jou bek

Fokkit, ons het julle te veel bederf deur julle 5 episodes van Pinocchio in Afrikaans op ‘n slag te gee elke week verlede jaar. Toe vat ons maar ‘n break by espiode 40. Dinge werk mos nie fokken so nie? In die ou dae moes jy ‘n hele week wag voor jy Pinocchio “live” op die TV kon kyk en daar was fokol interweb om dit te download nie. En about net 5 mense in SA het VHS recorders gehad in die vroeë 80s. So nou gaan ons julle net eenkeer per week met een episode bederf. Daar is nog 12 oor om te gaan en dan sal ons kyk watter ander ou kak ons vir julle kan afstof.

Pinocchio – episode 41
Pinocchio, die jakkals en die kat is steeds donkies en word by mark verkoop aan ‘n sirkusbaas vir next to fokol. Die sirkusbaas train hulle om allerhande kak tricks te doen maar die ou kont is ‘n slawedrywer. Intussen soek Gina steeds onverpoos voort na Pinocchio.

Hierdie post is 39 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,048,941 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
  •  
    1
    Share
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
griffinPinocchio – episode 41

Gooi Comment