One-Minute Time Machine – Kragtige Kortes

In Kragtige Kortes deur griffin

Welkom by hierdie week se keuse vir Kragtige Kortes – ‘n section op Watkykjy waar ons weekliks ‘n kief kortfilm kies vir jou kykgenot!

Vandag s’n regtig kort en kragtig – One Minute Time Machine is net onder die 6 minute lank. So hierdie James dude wat baie herinner aan Paul Rudd vir een of ander rede, het ‘n time machine wat hy probeer gebruik om ‘n hot chick, Regina op te tel. Elke keer as hy opfok, druk hy die rooi knop op sy one-minute time machine maar hy is salig onbewus van die nagevolge van keuses.

Hierdie post is 58 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,649,406 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
  •  
    1
    Share
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
griffinOne-Minute Time Machine – Kragtige Kortes