Idles – Reigns (official music video)

In Kief musiek deur griffinRek jou bek

Idles is ‘n befokte rock band wat in 2009 in Bristol gevorm het. Hulle debuutalbum, Brutalism, het in 2017 uitgekom, hulle tweede album Joy as an Act of Resistance in 2018 en hulle nuutste een, Ultra Mono in September verlede jaar.
Die hit, Reigns, kom van die nuutste album af en hier is die somtotaal van die tune se lyrics:
How does it feel to have blue blood coursing through your veins?
Pull on my reigns
How does it feel to have shanked the working classes into dust?
How does it feel to have won the war that nobody wants?

Die video is fokken lekker:

Hierdie post is 20 keer in totaal gelees en 6 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,045,478 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  • 2
  •  
  •  
  •  
  •  
    2
    Shares
  •  
    2
    Shares
  •  
  • 2
  •  
  •  
  •  
griffinIdles – Reigns (official music video)

Gooi Comment