Danica Rockwood – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Voor Danica Rockwood van Florida in die nerds se wêreld famous begin word het as ‘n cosplayer, was sy ‘n competitive gimnas en perdryer. Deesdae is sy ‘n model, gamer en award-winning costume designer. Sy is ook moerse aktief op Twitch en Youtube. Sy was al in amper elke denkbare gaming en PC magazine ge-feature. Sy is verskriklike fokken mooi en haar looks is moerse versatile, want sy is moerse fotogenies. Haar cosplay dress-ups kry veral baie aandag en dis asof jy pause kan druk in ‘n game, TV-reeks en movie en sy nail daai look, no problem.

Haar beste feature egter is dat sy glad nie kak vat van enige iemand af nie. Sy fokken tune mense straight. En veral oor Donald Trump.
Wat ‘n fokken kontkop!

Hierdie post is 421 keer in totaal gelees en 2 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 695,188 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
  •  
    1
    Share
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
griffinDanica Rockwood – Woensdag se warm bokkie

Gooi Comment