Bruna Lima – Woensdag se Warm Bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

So kom ons kyk dan nou maar vir iemand wat ‘n lewe maak uit mense wat vir haar kyk…

Bruna Rangel Lima is ‘n fitness model en photo blogger wat probably beteken dat sy uithang op Instagram. Sy is oorspronklik van Brazil maar woon nou in Miami,  Florida en het haar eie swimsuit range genaamd Brukini wat fokken weird klink as mens Afrikaans is. Dit klink soos ‘n swembroek vir dudes wat die knop wil aksensueer: “Hey Gawie, check my nuwe Broekienie wat ek vir Hermanus se matriek rage by Pick n Pay Clothing gekoop het. Kyk hoe lekker sit my piel in hom!”

Anyway, jy kan Bruna op Instagram (4.1m), Facebook (amper 1m) en TikTok (4.4m) uitcheck. Tensy jy in Amerika bly, want Trump gaan TikTok mos probeer toemaak omday hy ‘n fokken baba is.

 

@xoobrunaIssa look👽 ##fyp ##GetTheLook♬ STAN LIZ SANCHEZ 4 CLEAR SKIN RNNNNN – L I Z S A N C H E Z


Hierdie post is 508 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,215,263 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
  •  
    1
    Share
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
griffinBruna Lima – Woensdag se Warm Bokkie

Gooi Comment