Lindsey Vonn – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin1 Eiertjies

Lindsey Vonn is die fokken baas van alpine downhille skiing. Sy het ook vir so twee laar lank vir Tiger Woods ge-date. In 2005 het sy die downhill at Val d’Isère gewen en haar prys was ‘n pregnant koei ter waarde van $5000. Die organizer was fokken annoyed want hulle het verwag dat sy die koei terug aan hulle sou verkoop maar sy het besluit om dit te hou. Ek meen fok, mense! Julle het dan vir haar die koei as ‘n prys gegee, jissis! Sy het later ‘n bok ook gewen op dieselfde wyse. God mense, hou op om lewendige goed as pryse weg te gee as julle dit nie regtig bedoel nie?

Sy klink na ‘n moerse fun chick!


***NORTH AMERICA usage for the promotion of the 2016 Swimsuit Issue only, ending March 14, 2016; credit: Frederic Pinet/Sports Illustrated; caption must include the words “on sale now.” NO INTERNATIONAL PRINT USE.***
Swimsuit: 2016 Issue: Portrait of Lindsey Vonn wearing body paint during photo shoot.
Petit St. Vincent, The Grenadines 11/18/2015
CREDIT: Frederic Pinet/Sports Illustrated

Hierdie post is 2,701 keer in totaal gelees en 6 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 473,146 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinLindsey Vonn – Woensdag se warm bokkie

Comments

Gooi Comment