Sasha Grey – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Sasha Grey se regte naam is eintlik Marina Ann Hantziz en het moontlik haar van verander oor al die Hantziz-jobs wat sy oor die jare uitgedeel het. Sy is deesdae ‘n akrtise, model, muso en skrywer maar kom vanuit ‘n hardcore porn agtergrond. Sy is ‘n slimkop wat op 17-jarige ouderdom vroeg klaargemaak het met skool en ‘n job as waittress gevat het om $7000 te spaar om LA toe te fok. Sy het basically ‘n paar dae na haar 18de verjaarsdag handeviervoet in hardcore porn ingeklim tussen die tydperk van 2007 en 2010. Haar heel eerste scene was sommer ‘n orgie gewees. Ook baie awards gewen met haar gwap, soos “beste naaier van die jaar” in 2008 by die AVN Awards asook die XRCO Awards. Sy het die jaar voor dit “beste drieling” en “beste groepswoeps” ook gewen vir dié wat omgee.
Maak ‘n tent:

Hierdie post is 667 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 76,592 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
  •  
    1
    Share
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
griffinSasha Grey – Woensdag se warm bokkie

Gooi Comment