Sierra Skye – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Sierra Skye, ook bekends as Sierra Egan, is ‘n California babe met Italiaanse wortels. Sy het haar Instagram account maar eers in 2015 opgemaak maar trek reeds verby die 2-miljoen followers. Bikinis brands en roompie-mense en magazines vlieg haar orals rond vir hot shoots op exotic strande en kak haar toe met geld.
Sy doen ook so bietjie vlogging saam met haar boyfriend:

  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSierra Skye – Woensdag se warm bokkie

Gooi Comment