Marina Orlova – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Marina Orlova is ‘n vreemde enetjie. Sy is ‘n Russiese bokkie en host van haar YouTube channel, Hot For Words, waar sy min klere dra en die betekenis van woorde vir mense verduidelik, aanvanklik om haar eie Engels te verbeter. Dit lyk egter of sy 9 maande laas aktief was, so ons is nie mooi seker waarmee sy haarself deesdae mee besig hou nie. Maybe het die KGB haar geskraap?

Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
  •  
    1
    Share
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
griffinMarina Orlova – Woensdag se warm bokkie

Gooi Comment