Hailey Clauson – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Model agencies het gewoonlik open casting calls, waar hoopvolle tienermeisies opdaag, hulleself voor die kwaai tannies paradeer en dan ‘n folder los met head shots, fotos in bikinis en ander details. Gewoonlik stuff soos “ek hou van diere en ek haat boelies en ek love tjoklits en teddiebere” en dies meer. Die model agency vat dan gewoonlik ‘n paar weke om ‘n girl of twee te kies en hulle te laat weet en die ander se fone bly so stil soos ‘n Duitse WWII sub wat wag om aan te val. In Hailey Clauson se geval het Ford Models haar sommer daar on the spot opge-gesign.


Share dit faktap
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
  •  
    1
    Share
  •  
    1
    Share
  •  
  • 1
  •  
  •  
  •  
griffinHailey Clauson – Woensdag se warm bokkie

Gooi Comment