Drea de Matteo – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Drea de Matteo ly so bietjie soos een van jou hoërskooltjommies se zefferige hot ma, right? maybe is dit net haar sef, hardegat mobster karakter in The Sopranos wat mens so laat dink? Sy het net een van daai looks. Drea kom actually uit ‘n baie ryk family uit en is in Queens, New York gebore. Dis daai dik New York aksent wat haar so gomgatterig laat voorkom. Haar ma was ‘n playwright en playwright teacher, so dan skiem jy weer “sy is nogal fancy” maar dan hoor jy sy het haar ma, pa en ouma se name op haar lyf laat tattoo, dan skiem jy weer “dis nogal Port Elizabeth-erig”. Een van daai “geld kan nie klas koop nie”-gevalle. Soek jy nog proof? Haar dogtertjie se naam is Alabama Gypsy Rose Jennings.

Haar zef streak het vir seker appeal tot ‘n breë crowd, en moontlik oor haar (uitstekende) rolle in Sopranos en Sons Of Anarchy. Kom ons lig die shooter glase en drink ‘n PO10C op haar!

Tit-bits:
Toe sy die eerste keer op Conan O’Brien se show moes verskyn was sy te nervous. Toe bel sy hulle en lieg en tune haar hond was besig om dood te gaan. Conan het vir haar blomme gestuur wat haar nog kakker laat voel het.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDrea de Matteo – Woensdag se warm bokkie

Gooi Comment