Jessica Nigri – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Jessica Nigri is ‘n promotional model, voice over artist, YouTuber maar is veral ‘n bekende cosplay celeb. Sy doen vir die afgelope tien jaar al, sedert sy 19 jaar oud was, cosplay. Haar sexy Pikachu outfit wat is in 2009 na die San Diego Comic-Con gedra het, het veral viral gegaan in 2009 aan die begin van haar loopbaan. Sedertdien het sy die koppe laar draai en het werk gedoen vir games soos Gears of War 3, Lollipop Chainsaw, Assassin’s Creed, . Sy het ook al werk gedoen as ‘n spokesmodel vir Wanrer Bros. Games. Tydens die Penny Arcade Expo in 2012 is sy gevra om ‘n ander outfit aan te trek omdat dit te skimpy was. Met haar tweede probeerslag is sy gevra om liewer nie op die stage te wees nie, want daai outfit was ook te hot om te handle. Ons kan nogal sien wat die mense bedoel:

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinJessica Nigri – Woensdag se warm bokkie

Gooi Comment