Candace Bailey – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Candace Bailey is een van daai Hollywood actresses wat, vir haar tyd op die circuit, nie te besig lyk nie. Sy het 20 jaar gelede(!) haar debuut gemaak op The Sopranos, maar net in een episode gespeel. Vandaar af lyk dit asof sy min of meer elke tweede jaar ‘n klein rol iewers gekry het waarvan ‘n langtermynrol in Jericho as Skylar Stevens, lyk of dit haar langste stint was. Nadat hierdie show ge-can was, het sy werk gedoen as ‘n cocktail waitress en babysitter tussen klein acting jobs.

Tit-bits:
Op 13-jarige ouderdom was sy ‘n junior Olimpiese gimnas.
Sy was in Maroon 5 se music video vir Goodnight Goodnight

griffinCandace Bailey – Woensdag se warm bokkie

Gooi Comment