Anastasia Luppova – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Ons het vroëer die jaar ‘n bokkie met ‘n stokkie of twee ge-feature – Alisson Stokke. Nou is dit ‘n Russiese bokkie met ‘n stokkie se beurt – Anastasia Luppova, ‘n world champ pool speler. Sy is deesdae ‘n coach, maar jy sal haar steeds nie kan hussle op ‘n pooltafel nie. Sy is beter as jy. Sy is mooier as jy.

griffinAnastasia Luppova – Woensdag se warm bokkie

Gooi Comment