Noddy badges en Noot vir Noot – Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?

In Is Dit Net Ek Of Is Alles Tos? deur griffin en Chopper CharlieRek jou bek

Ons (griffin & chopper) se boek, Is Dit Net Ek Of Is Als Tos? word hierdie jaar (2019) teen Augustus se kant 11 jaar oud. Om dit te celebrate het ons besluit om alfabeties met die lys af te gaan en ‘n paar topics uit die boek te kies om weekliks hier op Watkykjy te publish, seinde dat ons die regte besit. Dis lekker kort stukkies wat jy op die kakhuis kan lees. Dink daaraan as jou klein zef kakhuisbybeltjie met pitkos vir elke dag… Wel, elke dag tot ons die boek se einde bereik.

Noddy badges
Probeer seblief om meer oorspronklik te wees as jy iemand wil kap met “kry vir jou ‘n Noddy badge” roetine as ‘n come-back line. Dis so laerskool, jou flippen stupitte nool!

Noot vir Noot 

“Daai dame daar met die ongesonde figuur in die rooi kolletjiesrok… Jy, jy met die rooi neus… Vyftig randjies vir jou, met komplimente van ABSA!”
Kom ons vra net dit: Wat noem mens die teenoorgestelde van ‘n legende?

Is Dit Net Ek Of Is Al Tos is in 2008 geskryf en uitgegee en daar was so baie copies verkoop dat ons dit in 2009 laat herdruk het. All-in-all is daar nog net so 10 onverkoopte copies oor op aarde en ons sal teen Augustus se kant besluit wat om met hulle te maak. Kort antwoord – dis nie tans te koop nie.


Place your ad here

griffin en Chopper CharlieNoddy badges en Noot vir Noot – Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?

Gooi Comment