Soek jy nog ‘n bargain van ‘n laptop?

In Uncategorized deur griffinRek jou bek

Ons het verlede week so paar Lenovo T420 refurbished laptops in stock gesit op Zefshop en daar is twee van daai outjies nog oor as jy soek.
Hierdie week het ons sy boetie, die Lenovo T440s in stock gesit en ons het net twee van hulle beskikbaar teen R4500 elk!

Lenovo T440s laptop
Die ThinkPad T440s bied vir jou alles wat jy sou verwag van ‘n 14-inch business laptop en die outjies loop fokken lekker! Oor die 4 ure battery power!

Binne billike afstande van Pretoria deliver ons hom. Verder as dit word dit via Postnet to Posnet gestuur.

So bietjie details:
Refurbished Lenovo T440s laptop with brand new charger
Intel Core i5 (4th Gen) 4300U / 1.9 GHz (dual-core, 3MB cache)
Graphics: Intel HD Graphics 4400, anti-glare
RAM: 4GB DDR3L
Screen: 14-inch 1920 x 1080 FHD with 10-point multi-touch
Storage: 120 GB SSD
Ports: 3 USB 3.0 (one with charging), VGA, mini DisplayPort, Ethernet, 4-in-1 card reader, SIM card reader, Smart Card slot, headphone/mic jack
Multi-touch touchpad, spill-resistant keyboard
Connectivity: Intel dual-band 802.11ac Wi-Fi, Bluetooth 4.0
Webcam: 720p front-facing camera
Weight: 1.6kg
Size: 12.46 x 8.9 x 0.80 – 1.23 inches

Hy kom gelaai met licensed Windows 10 Professional. Hierdie outjie se battery hou vir so net oor die 4 ure!

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSoek jy nog ‘n bargain van ‘n laptop?

Gooi Comment