Carli Bybel – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Carli Bybel is een van daai YouTube personalities wat ‘n groot naam vir haarself gemaak het met make-up tutorials wat sy in 2011 begin post het. Verder run sy ook ‘n baie suksesvolle fashion blog. Sy maak ongeveer $16k per mand, net uit YouTube uit, wat ‘n bewys is dat die interwebs beter as die bybel is. Sy is egter steeds ‘n kokkelol uit New Jersey en het daai oranje Donald Trump look nogal down. Vir sommige mense is dit sexy, so ons post haar vandag spesiaal net vir julle marabse wat oppervlakkige gooses like met groot lippe en spraytan.

Tit-bits:
Sy was op Pjoject Runway
Sy is totally pikkewyn-befok
Sy het haar lippe laat inspuit om dit voller te maak

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinCarli Bybel – Woensdag se warm bokkie

Gooi Comment