Name this rap group – Die 30 beste name vir daai Boerboel clothing ad

In Spec-takel deur griffin19 Eiertjies

As hierdie manne ‘n natmakertjie op die platespeler moet gooi om ‘n bokkie se hart te laat pomp, sal dit sekerlik Leon Riekie se “Once, twice, two-tone my lady” wees. Maar Donovan Goliath se instruksies op Twitter was fokken duidelik:
Behalwe vir die comment “that guy on the right… I’ve seen better legs hanging out of nests”, was die response op Twitter fokken hilarious. Hier is die bestes:

Jan Direction
Johannes Brothers
Frikkie Tot Die Mag 3
Trappe van Vergelyking
Bone Thugs N Hanekom
Die Boer-Tang Clan
Erf, Wind and Fire
50 Ronts
Brasse Van Die Plaas
Bek Street Boys
Pretorious B.I.G (my absulte fokken favourite!)
Beeste Boys
Cypress Giel
Kasper No Vest
Die Windpomp Wetters
Dire Shorts
Tokyo Klipdrift
Dr Drie
BWA – Boere With Attitude
Fokofplaasbakkie
Instruction Boys
Vanilla Thrice
Kallie en Die Kriels
Two and a Half Men
Brasse Van Die Skaap
Kanye Wes-Transvaal
Jan D.M.C
Voorvellies
Fleetwood Frik
Drie Manne Twee Kleure

Watter een is jou gunsteling? Tune ons nuwe in die comments en ons update dit hierso.

** UPDATE – Nuwe toevoegings:**
Blink-1652
The Parletwotones
Simply White
Vanilla Uys
Taming Impalas
Vet Tjop Boys
INSKINK
3 Brannas Down
Wat Kuit Jy?

griffinName this rap group – Die 30 beste name vir daai Boerboel clothing ad

Comments

  1. Riaan

    MIK- Men in Khaki.
    Boys to boertjie.
    Die Kiellie my Miellie orkes.

Gooi Comment