Madi Teeuws – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Madison Teeuws het ‘n weird van. Dit klink of dit iets moet beskryf soos lelle spaghetti wat jy van jou hande probeer afskud of iets. Hierdie dame is in Southlake, Texas gebore en was ook daar op varsity gewees. Sy het in 2013 begin om haar modelfotos op Instagram te share en dis moontlik waar sy raakgesien is en formeel modelwerk begin doen het vir agencies soos Model Management in Los Angeles, Elite Models in Miami en PRM Modeling in Londen. As jy egter ‘n groot fan van Howie Mandel se show, Deal or No Deal is, sal jy haar ken as briefcase model #15.

As jy lus is vir ‘n cardio workout, spandeer gou so uur met haar. Gaan trek solan jou sweatpacket pant aan:

Place your ad here

Hierdie post is 18 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 33,973 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinMadi Teeuws – Woensdag se warm bokkie

Gooi Comment