Kom drink bier en check bands in Pretoria by die Cowhouse Market hierdie Werkersdag!

In Watkykjy Gigs deur griffinRek jou bek

Hierdie is ‘n last minute trek aan die oor om jou te remind en te orreed – die Purely Pretoria Craft Beer Fesitval trek nou al by die vierde jaarlikse installment by die Cowhouse Market en die gebeur hierdie Woensdag, 1 Mei (werkersdag). Die teenoorgestelde van “werk” is “suip bier” en “kyk bands”, so kom join ons!

Kry jou ticket hierso. Dis lekker cheap: https://www.quicket.co.za/events/65875-purely-pretoria-autumn-craft-beer-festival-2019/#/
Die lineup is moerse befok:
Tidal Waves
Bianca Blanc
The Barbosa Experience
Vagabond King
Werner Bekker

Check al die kaklekker bier wat daar gaan wees:
Agar’s Brewery
Bernie’s Brewery Pretoria
Drayman’s Brewery & Distillery
Frontier Beer Co
Friar’s Habit Craft Brewery
Hazeldean Brewing Co.
Just Brewing Co.
Leaky Tap Brewery
Legends Brewery
Stimela Brewing Co.

Hierdie post is 2 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 30,015 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinKom drink bier en check bands in Pretoria by die Cowhouse Market hierdie Werkersdag!

Gooi Comment