Nina Dobrev – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Nina Dobrev is ‘n Kanadese actress en jy sal haar dalk ken uit The Vampire Diaries. As jy however ‘n groot fokken marabs is skiem Vince Diesel is dit kat se tiete, sal jy haar uit die 2017 movie, xXx: Return of Xander Cage, ken.

Tit-bits:
Sy is in Bulgaria gebore en het saam met haar ouers Kanada toe getrek toe sy 2 was.
Sy is nogal atleties en het Kanada in gimnastiek verteenwoordig.
Op ‘n stadium het sy Kenya toe getravel en vir minderbevoorregde kinders ‘n skool gebou.
Sy like van tequila klap:

Place your ad here

griffinNina Dobrev – Woensdag se warm bokkie

Gooi Comment