Hannah Stocking – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Hannah Stocking het net oor die vyf-en-‘n-half-miljoen subscribers op YouTube. Sy het haar “career” op Vine begin deur klein videos te post en het op Blink-182 se music video van “She’s Out Of Her Mind” beland. Sy het ook E! News gehelp om die 2017 Grammy Awards te cover. Stocking het befokte video sponsorships van groot companies soos Google Pixel en FIFA ge-score. En dit alles vermag deur ‘n persoon wat veronderstel is om ‘n science nerd te wees. Sy is fokken snaaks ook! Gaan check gerus haar YouTube channel uit:

Place your ad here

Hierdie post is 30 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 74,714 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinHannah Stocking – Woensdag se warm bokkie

Gooi Comment