Maria Kirilenko – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Maria Kirilenko is ‘n voormalige professionele Russiese tennisspeler wat byvoorbeeld in 2002 die US Open Girls’ Singles gewen het. Sy het ‘n hele paar Grand Slam quarterfinals gehaal en was sterk op pad om die tenniswêreld te verower maar oOngelukkig het sy haar knieg opgefok hier teen die einde van 2013 en nooit regtig weer recover nie. Sy het intussen getrou en twee kinders is uit die huwelik gebore.

As jy, soos ek, ‘n moerse tennis fan is, vat so halfuur en kyk die highlights van die 2010 Australian open in Melbourner tussen  Kirilenko en Sharapova. Die twee pragtige Russiese tannies is nogal tjommies ook.
Wie is jou gunsteling tennisspeler van alle tye?

Place your ad here

griffinMaria Kirilenko – Woensdag se warm bokkie

Gooi Comment