Keilah Kang – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin1 Eiertjies

Keilah Kang is een van daai Intagram gooses met met meer as 1.4m followers. ‘n Instagoose. Daar maak ek sopas ‘n nuwe term op! Sy woon in North Carolina en is ‘n moderne tipe model en brand ambassador. Sy is basically ‘n hottie met social invloed en het ‘n klomp companies wat haar ondersteun en fokken excited raak as sy ‘n kiekies neem. Dit het eventually daartoe gelei dat mainstream magazines soos Maxim en Sports Illustrated haar ook ge-feature het.

Kang jy nou meer? Ek soek ook so paar Keilah-gram geld!
Place your ad here

griffinKeilah Kang – Woensdag se warm bokkie

Comments

Gooi Comment