Esmée Denters – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Esmée Denters is basically die Kaaskoppe se weergawe van Justin Bieber, maar met tiete. Hierdie Nederlander het in 2006 begin om haarself op YouTube te promote as ‘n sangeres deur covers van Justine Timberlake en Natasha Bedingfield te perform. In 2008 was sy een van die eerste music artists wat dit reggekry het om meer as 100 miljoen views regoor haar YouTube channel te kry. Fokkit, Watkykjy se YouTube channel views staan nou maar eers op 21 miljoen views. Onthou, YouTube was toe maar slegs twee jaar oud. Toe sy daardie record geslaan het was 50 Cent op 91mil views en Michael Jackson op 74mil views! Die enigste record wat sy nie vol Denters kon bliksem nie, was Britey Spears wat op 181mil views gestaan het met haar channel. En toe sign Justin Timberlake haar!
Place your ad here

griffinEsmée Denters – Woensdag se warm bokkie

Gooi Comment