Gal Gadot – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffinRek jou bek

Gal Gadot is probably Israel se bekendste aktrise, maar sy is ook ‘n sangeres, pleeg martial arts en doen modelwerk. Jy ken haar as Wonderwoman, maar ongelukkig (of gelukkig, afhangende van hoe zef jy jouself ag) was haar debuutrol in die vierde Fast & Furious movie.

Tit-bits:
Gal smaak bikes. Sy het ‘n swart 2006 Ducati Monster-S2R.
In 2004 het sy die titel van Miss Israel gewen en het haar land by die 2004 Miss Universe beauty pageant gaan verteenwoordig.
Vir twee jaar lank, tussen die ouderdom van 18 en 20, was sy ‘n sports trainer gewees vir die Israeli Defense Force.


Place your ad here

griffinGal Gadot – Woensdag se warm bokkie

Gooi Comment